Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profileg
Beeld

@Beeld_Nuus

ID:146028214

linkhttp://www.beeld.com calendar_today20-05-2010 12:42:14

154,5K Tweets

276,7K Followers

1,9K Following

Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Agterstand van 92 157 visumaansoeke is teen einde Januarie vanjaar deur die departement van binnelandse sake ondervind. || Philda Essop
brnw.ch/21wJlQ3

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Ondergrondse brand het Woensdag op die M1-snelweg naby die Johannesburgse middestad uitgebreek. || Breyten Cupido
brnw.ch/21wJlJy

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Sy administrasie sal voortgaan om swart ekonomiese bemagtiging (SEB) én ander regstellende wetgewing te implementeer om swart mense verder te bemagtig, sê pres. Cyril Ramaphosa. || Llewellyn Prince
brnw.ch/21wJlEk

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Losprys is na verneem word betaal om te verseker dat die man wat in Februarie by Emmarentia ontvoer is, veilig terugbesorg word. brnw.ch/21wJlAp

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Die Springbokslot glo Ierland se span het ’n “groot flater” in die aanloop tot sy nederlaag in sy Wêreldbeker (WB)-kwarteindstryd teen die All Blacks begaan.
brnw.ch/21wJlrL

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Nog sowat 3 161 uur oftewel 132 volle dae met beurtkrag lê vir Suid-Afrikaners voor, volgens die Reserwebank se raming. || Hanlie Stadler
brnw.ch/21wJliY

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Ruk Eskom, Transnet en sukkelende munisipaliteite reg om die land se ekonomie te laat groei en werk te skep.

👉Dít is van die voorstelle op die vooraand van Werkersdag, wat Woensdag in Suid-Afrika en verskeie ander lande gedenk word.
brnw.ch/21wJlcN

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Oudpres. Thabo Mbeki beskou die Afrikaner-verklaring as ’n uiters belangrike dokument wat by ’n nasionale dialoog bespreek moet word. || Raymond Willemse
brnw.ch/21wJlas

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Prins William van Brittanje en sy vrou, prinses Catherine, het Maandag ’n troufoto wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie, uitgereik ter viering van hul 13de huweliksherdenking. brnw.ch/21wJknG

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Die jazzfees-droogte in Kaapstad is uiteindelik gebreek.
👉🏼 Ná vier jaar wat op die Covid-19-pandemie gevolg het, vind die Kaapstad Internasionale Jazzfees weer plaas en die fees se mondigwording gaan luisterryk gevier word.
brnw.ch/21wJkkR

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Wie weet, dalk is hy die volgende Blou Bul-losskakel. So het Willem Strauss, president van die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU), Maandag geskerts oor die nuus dat die Springboklosskakel Handré Pollard (30) ’n seuntjie ryker geword het.
brnw.ch/21wJkiu

Wie weet, dalk is hy die volgende Blou Bul-losskakel. So het Willem Strauss, president van die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU), Maandag geskerts oor die nuus dat die Springboklosskakel Handré Pollard (30) ’n seuntjie ryker geword het. brnw.ch/21wJkiu
account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Die skryf aan haar memoires, , het haar gehelp om haarself uit wanhoop en ’n keerpunt in haar lewe te skryf, het die skrywer aan Laetitia Pople gesê.
brnw.ch/21wJkeh

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

💬 AKTUEEL || Vir baie mense is kunsmatige intelligensie ’n vreesaanjaende konsep van rekenaars wat die mensdom gaan oorneem.
👉🏼 Murray La Vita doen verslag oor ’n gesprek waarin kenners KI van alle kante bekyk het.
brnw.ch/21wJk9q

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Toeriste wat Suid-Afrika in Maart vanjaar uit besoek het, het op ’n jaar-tot-jaar grondslag met bykans 60% toegeneem.
brnw.ch/21wJjRf

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Prettige naweekkuier met so ’n bietjie kattekwaad het ’n jong groep vriende duur te staan gekom toe een van hulle in ’n skag by die in geval en verdrink het.
brnw.ch/21wJjOV

account_circle
Beeld(@Beeld_Nuus) 's Twitter Profile Photo

Die voormalige bokskampioen (57) is Maandagaand dood nadat hy onlangs aan swak gesondheid gely het.⁠
brnw.ch/21wJjGs

account_circle