Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Bly gehoorsaam aan die opdrag van Efesiërs 5:18 waar jy 'n ooreenkoms met die Heilige Gees gesluit het om jou lewe te beheer en te vervul. se boodskap eerskomende Sondag op is oor Geesvervulling. word uitgesaai op

Bly gehoorsaam aan die opdrag van Efesiërs 5:18 waar jy 'n ooreenkoms met die Heilige Gees gesluit het om jou lewe te beheer en te vervul. #dirkievanderspuy se boodskap eerskomende Sondag op #keerpunt is oor Geesvervulling. #keerpunt word uitgesaai op #TBNAfrica #DStvkanaal343
account_circle
Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Wat is die seën van die Heilige Gees se koms? Die Heilige Gees help ons om voorbeeldig te lewe en al meer te word soos Jesus. Die vrug van die Gees word al meer sigbaar. Kyk asseblief saam na , Sondag 12 Mei - TBNAfrica, DStv kanaal 343 @ 7:00.

Wat is die seën van die Heilige Gees se koms? Die Heilige Gees help ons om voorbeeldig te lewe en al meer te word soos Jesus. Die vrug van die Gees word al meer sigbaar. Kyk asseblief saam na #keerpunt, Sondag 12 Mei - TBNAfrica, DStv kanaal 343 @ 7:00. #dirkievanderspuybediening
account_circle
Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Het jy enige verlange, soeke of dors in jou eie hart? Jesus is hier om te hoor wat jy vra. Jesus ken jou hart. Hierdie week focus ons op die tema: Seën van die Gees se Koms. Kyk en luister saam na op

Het jy enige verlange, soeke of dors in jou eie hart? Jesus is hier om te hoor wat jy vra. Jesus ken jou hart. Hierdie week focus ons op die tema: Seën van die Gees se Koms. Kyk en luister saam na #keerpunt op #TBNAfrica #DStvkanaal343 #TBNYetu #StarSat #Kruiskyk #YouTube
account_circle
Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Kry nuwe krag. Word Stil. Staan stil sodat God jou kan versterk. God wil jou wys hoe jy moet fokus. Ons nooi almal uit om saam te kyk en te luister na komende Sondag se program met die tema: Soek Jy Nuwe Krag?

Kry nuwe krag. Word Stil. Staan stil sodat God jou kan versterk. God wil jou wys hoe jy moet fokus. Ons nooi almal uit om saam te kyk en te luister na komende Sondag se #keerpunt program met die tema: Soek Jy Nuwe Krag? #TBNAfrica #DStvkanaal34 #dirkievanderspuybediening
account_circle
Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Ons moet die sleutel van elke kamer van ons lewe aan Christus oorgee. Ons sal dan seker wees en vrede kry dat ons met die Heilige Gees vervul is. Die program van eerskomende Sondag se tema is: Bly Geesvervuld. Kyk saam op familie

Ons moet die sleutel van elke kamer van ons lewe aan Christus oorgee. Ons sal dan seker wees en vrede kry dat ons met die Heilige Gees vervul is. Die #keerpunt program van eerskomende Sondag se tema is: Bly Geesvervuld. Kyk saam op #TBNAfrica #DStvkanaal343 #keerpuntfamilie
account_circle
pearl Osa(@PearlOsa) 's Twitter Profile Photo

Me and the love of my life. I interview my hubstar this Sunday on Kingfluence Talks Word. Every Sunday 4pm SAST DSTV channel 343 @tbnafrica.

account_circle
Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry(@vdSpuyMinistery) 's Twitter Profile Photo

Hoekom word ons moeg? Sonde. Sonde bring skeiding en sny ons van God se krag en ondersteuning af. Sonde hinder ons om nie voluit in die wedloop te kan hardloop nie. en na , Sondag 5 Mei @ 7:00 op .

Hoekom word ons moeg? Sonde. Sonde bring skeiding en sny ons van God se krag en ondersteuning af. Sonde hinder ons om nie voluit in die wedloop te kan hardloop nie. #kyksaam en #luistersaam na #keerpunt, Sondag 5 Mei @ 7:00 op #TBNAfrica #DStvkanaal343. #dirkievanderspuybediening
account_circle
Ivan Jolly(@IvanJolly2000) 's Twitter Profile Photo

📺PROPHET XAVIER KALE ALPHA ON TBN AFRICA.

📲Watch HEARING JESUS, a program inspired of the Holy Spirit on TBN AFRICA.

➡️Prophet Xavier Kale Alpha will be ministering on TBN AFRICA today.

❤️You are blessed.

.
.

©️Christ Life Communications.

📺PROPHET XAVIER KALE ALPHA ON TBN AFRICA.

📲Watch HEARING JESUS, a program inspired of the Holy Spirit on TBN AFRICA.

➡️Prophet Xavier Kale Alpha will be ministering on TBN AFRICA today.

❤️You are blessed.

#TBNAFRICA.
#HEARINGJESUS.

©️Christ Life Communications.
account_circle
The Signet Hour Show(@Signethourshow) 's Twitter Profile Photo

Do you know the secret to hair growth??Plug in @TheSignetHourShow this Saturday 10:30am GMT / 12:300pm CAT TBNAfrica as Nunya of Afrokinks UNRAVELS the secrets of hair growth from alopecia to long, lustrous hair!

account_circle
The Signet Hour Show(@Signethourshow) 's Twitter Profile Photo

TODAY!!
God is raising up an army of Entrepreneurs to advance the Kingdom agenda and to change the narrative of African businesses

Plug in @TheSignetHourShow every Saturday 10:30am GMT TBNAfrica as we journey into the life of Kingdom entrepreneurship in Ghana, West Africa.

TODAY!!
God is raising up an army of Entrepreneurs to advance the Kingdom agenda and to change the narrative of African businesses 

Plug in @TheSignetHourShow  every Saturday @10:30am GMT @TBNAfrica as we journey  into the life of Kingdom entrepreneurship in Ghana, West Africa.
account_circle
Nthabiseng(@NgoepeNthabi) 's Twitter Profile Photo

The very real impact of Widowhood, Grief and Mourning. Thats where we cast the spotlight this Tuesday on Healing Conversations with Nthabiseng Ngoepe at 18h30pm on TBNAfrica DSTV 343 as Phume Sibisi-Khethang opens up with me about her journey.

account_circle