Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profileg
Dirk Hermann

@SolidariDirk

Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

ID:1402680631

linkhttp://www.solidariteit.co.za calendar_today04-05-2013 15:49:40

16,6K Tweets

29,0K Followers

121 Following

Follow People
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

Ek is by Solidariteit se NGV-krisisberaad. Verskeie politieke partye en organisasies gee hul steun vir weerstand teen die NGV. Ons gaan nou toelaat dat die staat ons gesondheid sentraal beplan nie. Almal moet inklim. Daar’s nie plek vir egos nie. Reuse aanval op NGV kom.

account_circle
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

97% van Solidariteit-lede gaan beslis stem. Dit beteken Solidariteit-lede se stem tel 40% - 50% meer as res van demografie. Hul gaan oorweldigend vir VF+ en DA stem. Pieter Groenewald en John Steenhuisen gee laaste boodskap aan Solidariteit-lede. Ek plaas video’s afsonderlik.

Ons is hoffiks en litigeer om te wen. In die hofsaal kan die ANC nie sy populistiese meerderheid misbruik nie.

Dankie vir almal en spesifiek gesondheidspraktisyns se wonderlike ondersteuning.

account_circle
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

Die grootste hofsaak, sedert 1994, het begin. Historiese stryd om die regering se obsessie met mag te keer. Hierdie keer wil hul mag oor ons gesondheid hê. Ons moet hul keer.

Wes-Kaap Bela-beraad. Hoe raak die gewraakte Bela onderwyswet die Wes-Kaap? Vanaand 17:30 vir 18:00. NG-Kerk Stellenberg. Daag net op.

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

'Ons besef baie goed 'n stem word deur meer as 'n beleid bepaal. Mense kyk ook na alliansievorming, regeringskuld, identiteit, leierskap, betroubaarheid, suksesrekord en vele meer.' Dirk Hermann Maroela Media

maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/m…

account_circle
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

Met watter party se beleid stem jy saam? Solidariteit het direk uit die manifeste van politieke partye ‘n stembepaler opgestel. Ons besef goed dat ‘n stem word deur baie meer as beleid bepaal. Ons vertrou dit sal help. Jy kan dit blitsig invul. Stuur wyd.

veldtogte.solidariteit.co.za/stem-bepaler/

account_circle
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

Solidariteit se hofstukke gereed.

Solidariteit se eis: Van waar sal die geld vir NGV kom? netwerk24.com/netwerk24/verk…

account_circle
News24 🇿🇦(@News24) 's Twitter Profile Photo

President Ramaphosa has failed in his duty and responsibility to guard against unconstitutional legislation with the signing of the NHI Act, says trade union Solidarity in draft court documents, in which it asks for the law to be declared invalid.

brnw.ch/21wJV9m

account_circle
Dirk Hermann(@SolidariDirk) 's Twitter Profile Photo

Lees gerus die twee artikels. Die eerste is oor Solidariteit se konsepstukke teen die NGV. Die tweede is oor hoe die NGV gaan werk.

maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/s…

maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/n…

account_circle