Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profileg
Solidariteit

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: https://t.co/ps1a10lDTGπŸ”Έ [email protected] πŸ”Έ0861 25 24 23

ID:94028250

linkhttp://www.solidariteit.co.za calendar_today02-12-2009 05:29:44

40,6K Tweets

45,1K Followers

730 Following

Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠
Watter van die volgende interessante name is Ε‰ party op die 2024-stembrief?
A) KISS
B) GOOD
C) LAND
D) HUG
E) BAD

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Is vanjaar se verkiesing die belangrikste nΓ³g? Klik op die skakel en lees meer. Laat weet ons wat jy dink oor die 2024 verkiesing in die kommentaar hieronder.
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠
Hoeveel hoop plaas jy in die verkiesing?
A) Min, geen party gaan op diΓ© stadium Ε‰ verskil maak nie.
B) Baie, verandering is so belangrik!
C) Ε‰ Verkiesing is sinneloos – die ANC gaan net wéér wen.

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—¦π—’π—Ÿπ—œπ——π—”π—₯π—œπ—§π—˜π—œπ—§ π—•π—Ÿπ—’π—š
Netwerk24 berig dat sowat helfte van jong mense in 2024 se verkiesing gaan stem. Lees hier hoekom jong mense mΓ³Γ©t gaan stem.
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

β€œDit is tyd dat die departement begin om te doen waarvoor hulle aangestel is'. SΓ³ sΓͺ Bianca Smit, netwerkkoΓΆrdineerder by Solidariteit. Klik hier en lees meer.
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

MEDIAVERKLARING
β€œDie gevolg is dat die gaping in vergoeding tussen ongeskoolde werknemers en gekwalifiseerde ambagslui baie klein geword het,” sΓͺ Du Plessis.

Maroela Media eNuus SABC Nuus RSG 100-104FM Beeld
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

MEDIAVERKLARING
β€œVir die tweede en derde jare van die ooreenkoms is die aanbod 6% vir ongeskoolde werknemers en 5% vir geskoolde werknemers ook op die minimum loonskale bereken.' Maroela Media eNuus SABC Nuus RSG 100-104FM

Beeld
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

MEDIAVERKLARING
Ε‰ Onvriendelike loonaanbod vir vaardige ambagslui het Solidariteit vandag met geen ander keuse gelaat nie as om die aanbod van die hand te wys wat in die onderhandelinge wat onder toesig van die MEIBC in Boksburg gemaak is nie. Beeld
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ“ΈOpwindende nuus! Sol-Tech loods β€˜n VroeΓ«kinderontwikkelingsjare Opleidingsprogram. Solidariteit het by dΓ­e bekendstellingsgeleentheid β€˜n draai gemaak. Lees hier meer oor die geleentheid en die program wat geloods word: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠
Hoe voel jy oor diΓ© drie partye (AASD, ACT en Labour Party) se versoek dat stemdag uitgestel moet word? Die OVK sΓͺ hierdie partye het kandidatelyste te laat ingedien en die partye sΓͺ daar was tegniese probleme met die aanlyn stelsel.

π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠 Hoe voel jy oor diΓ© drie partye (AASD, ACT en Labour Party) se versoek dat stemdag uitgestel moet word? Die OVK sΓͺ hierdie partye het kandidatelyste te laat ingedien en die partye sΓͺ daar was tegniese probleme met die aanlyn stelsel.
account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Het jy al β€˜n slegte ervaring by staatsklinieke of hospitale gehad?
Dr. Nicholas Crisp se lofliedere oor die gehalte van staatsgesondheidsorg is strydig met die werklikheid wat SA-ners daagliks ervaar: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

Het jy al β€˜n slegte ervaring by staatsklinieke of hospitale gehad? Dr. Nicholas Crisp se lofliedere oor die gehalte van staatsgesondheidsorg is strydig met die werklikheid wat SA-ners daagliks ervaar: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Het jy al β€˜n slegte ervaring by staatsklinieke of hospitale gehad?
Dr. Nicholas Crisp se lofliedere oor die gehalte van staatsgesondheidsorg is strydig met die werklikheid wat Suid-Afrikaners daagliks ervaar.
Deel jou ervaring hier of stuur β€˜n e-pos aan [email protected]

Het jy al β€˜n slegte ervaring by staatsklinieke of hospitale gehad? Dr. Nicholas Crisp se lofliedere oor die gehalte van staatsgesondheidsorg is strydig met die werklikheid wat Suid-Afrikaners daagliks ervaar. Deel jou ervaring hier of stuur β€˜n e-pos aan medies@solidariteit.co.za
account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠
Het jy die DA-advertensie waarin die Suid-Afrikaanse landsvlag simbolies brand gesien? Wat dink jy daarvan en hoe voel jy oor die groot ontsteltenis wat dit by die ANC veroorsaak?

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠 Het jy die DA-advertensie waarin die Suid-Afrikaanse landsvlag simbolies brand gesien? Wat dink jy daarvan en hoe voel jy oor die groot ontsteltenis wat dit by die ANC veroorsaak?
account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Dr. Dirk Hermann,bestuurshoof van Solidariteit, sΓͺ hulle meet nie wetgewing op grond van 'hartlike gesprekke' nie. Dirk Hermann Netwerk24
netwerk24.com/netwerk24/nuus…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

π—¦π—½π—Όπ—΄π˜€π˜π—Όπ—Ώπ—Άπ—²
Solidariteit het onlangs betekenisvolle oorwinnings behaal in die sake van oudkolonel FJ de Vis teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Klik hier en lees die volle berig.
aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Johnell Prinsloo, education researcher at the SRI, says that while those amendments have pulled the wool over the eyes of some groups, Solidarity regards them as a smoke screen to force through antagonistic legislation that is attacking Afrikaans. politicsweb.co.za/politics/bela-…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

'Ons versoek dus dringend dat u die geskil oor die Bela-wetsontwerp oplos voordat ons kan voortgaan met 'n ooreenkoms om dienslewering in die land aan te pak. Ons is onmiddelik beskikbaar vir gesprekke'. Dirk Hermann AfriForum Netwerk24 netwerk24.com/netwerk24/nuus…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

'Ons sien die Bela-wet as 'n aanval op ons skole en dus ons kinders. Die wet is 'n verbreking van die 1994-skikking en sal 'n vertrouensbreuk met die Afrikaanse gemeenskap veroorsaak' Dirk Hermann Johnell Prinsloo Maroela Media maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/u…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Solidariteit het die afgelope week 'n NGV-beraad gehou, waartydens diΓ© stelsel as 'verwoestend vir die mediese bedryf Γ©n lewensbedreigend vir Suid-Afrikaners' beskryf is. Dirk Hermann Maroela Media
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/s…

account_circle
Solidariteit(@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠
Hoe voel jy oor die vooruitsig van so 'n koalisieregering?
A. Dink jy dis buite die kwessie en blote bangmaakstories?
B. Was so 'n koalisie nog altyd 'n opsie B, of deel van 'n groter plan?

πŸ”΄ π—©π—˜π—₯π—žπ—œπ—˜π—¦π—œπ—‘π—š: π—šπ—˜π—¦π—˜π—Ÿπ—¦ 𝗦𝗔𝗔𝗠 Hoe voel jy oor die vooruitsig van so 'n koalisieregering? A. Dink jy dis buite die kwessie en blote bangmaakstories? B. Was so 'n koalisie nog altyd 'n opsie B, of deel van 'n groter plan?
account_circle