38 episodes van Orkney snork nie! kan nou gratis op AfriForumTV gekyk word. #AfriForumTV is AfriForum se GRATIS stromingskanaal wat beskikbaar is by afriforumtv.co.za en die toepassings is ook gratis beskikbaar by Google Play, App Store & standaard Android TVs/MiBox.
Phil Craig, leader of the Referendum Party did an interview with Kallie Kriel for AfriForumTV.
The interview will soon be available for free on AfriForum's streaming channel.
afriforumtv.co.za
#referendumparty #capeindependence
Ons is opreg dankbaar teenor ieder en elk wat die Keerpunt boodskappe ondersteun. Ons loof die Here vir dié ongelooflike seën. #keerpunt #keerpunt familie #dankbaar #geseënd #TBN #DStvkanaal343 #StarSat #Kruiskyk #YouTube #AfriforumTV #dirkievanderspuybediening
As God ons roep gaan dit opoffering en kostes behels – alle ander verhoudinge sal tweede gestel moet word. #keerpunt #keerpunt famile #TBNAfrica #DStvkanaal343 #TBNYetu #StarSat #Kruiskyk #YouTube #afriforumtv #Facebook #instagram #X #whatsapp 079 195 1586 #dirkievanderspuy
Jy is nie gemaak om te volg nie! Dit was 'n belewenis om vandag te sien hoe AfriForumTV se span 'n nuwe musiekvideo opneem vir Bok van Blerk en Bernice West se kraakvars liedjie 'Die Afrikaner maak só!'